Het S.A n weermag?

Posted in the Roodepoort, South Africa Forum

Comments

Showing posts 1 - 5 of5
V_A_T_B

South Africa

|
Report Abuse
|
Judge it!
|
#1
Jun 6, 2008
 
ek wil net weet of suid afrika nog n weermag het is ons vylig as n ander land ons wil aanval sal SA vir homself baklei as oorlog uitbreek ek weet ons nuwe SA is nie meer so orlog of mileter geoorienteerd nie maar sal suid afrika weer in n ander land se mag val as oorlog uitbreek tussen ons en n ander land ?
rsm

Johannesburg, South Africa

|
Report Abuse
|
Judge it!
|
#2
Jun 20, 2008
 
V_A_T_B wrote:
ek wil net weet of suid afrika nog n weermag het is ons vylig as n ander land ons wil aanval sal SA vir homself baklei as oorlog uitbreek ek weet ons nuwe SA is nie meer so orlog of mileter geoorienteerd nie maar sal suid afrika weer in n ander land se mag val as oorlog uitbreek tussen ons en n ander land ?
ek dink nie ons weermag is opgewase teen n taxi vol kraaie nie .want daar is geen respek of dissepline meer nie. daar is nie meer behoorlike instrukteurs nie (eish) en ek dink as die eerste skote klap gaan ons nuwe soldaatjies wat net gewoont was aan knopkieries en asegaaie weghardloop soos n bang hond wat sy gat hare vir n leeu wys.nee my vriend ek dink nie daar is vir ons hoop op enige vorm van oorlog nie want al die goeie manne wat daar was is vervang deur onkundiges. miskien dalk eendag vorentoe as die vinnige griep sy werk gedoen het.
Christo trosello

Apo, AE

|
Report Abuse
|
Judge it!
|
#3
Apr 8, 2009
 
Ja nee makkers ek weet darm ook nie meer nie, ek is reeds al vir die afgelope vier jaar in Iraq en dit is geen Angola hierdie nie, Ek kan wel vir julle vertel dat wat ek hier ondervind het en wat ek weet mense se hare sal laat rys tot hulle soos Don King lyk, Dit is die wreedste oorlog wat n mens seker kan beleef,N man se kop kan van sy lyf afkom vir n skamele $100.00 dollar US. en ek het reeds vele sulke voorvalle gesien waar ons mense gaan haal het na n tip of en die resultate het vir dit self gespreek,.

Ek moet egter se dat S/A seker een van die wereld se gevorderdste lande is as dit kom by ons wapen kindegis, en wat Denel alles mee voorendag kom. Ons is welk n klein landjie maar ek reken dat as ons weer leiers soos van ouds kan kry manne wat weet wat hulle doen ja dan miskien kan ons n merk op die kaart agterlaat en se dat ons glad nie so ver agterstand het nie en ja., Ek hoop regtig as hulle die voor ruie kies om op die veldslag te gaan dat jy nie n skool sertifikaat moet he' nie en jy moet n firmative action lid wees.Dit is nou as die vinnige griep nie vinnig genoeg intree nie .
pieter

South Africa

|
Report Abuse
|
Judge it!
|
#4
Apr 14, 2009
 
SA het oorspronklik n baie sterk weermag gehad en verder ook bande met israel gehad.

nou's hy swart so ek twyfel hoe opgewasse hulle is of wie hulle sal beserm as ons hulle nodig het. wanorde heers.
jannie

Bangkok, Thailand

|
Report Abuse
|
Judge it!
|
#5
Apr 7, 2010
 
Moenie vrees nie. Suid afrike se nuwe weermag is van die verfyndste in die wereld. As enige land aanval sal die weermag die klomp van julle wat nog nie HIV het nie met geelkoors of serringer pes in end en julle tussen die vyand injaag vir vergelding.

Tell me when this thread is updated: (Registration is not required)

Add to my Tracker Send me an email

Showing posts 1 - 5 of5
Type in your comments below
Name
(appears on your post)
Comments
Characters left: 4000

Please note by clicking on "Post Comment" you acknowledge that you have read the Terms of Service and the comment you are posting is in compliance with such terms. Be polite. Inappropriate posts may be removed by the moderator. Send us your feedback.

Other Recent Roodepoort, South Africa Discussions

Search the Roodepoort, South Africa Forum:
Topic Updated Last By Comments
0734247860 dr molly abortion clinic in randburg... Mar '14 drmolly 1
cleaning of black money \ cleaning of black dol... (Nov '09) Mar '14 sedant rashim 5
Three held for taxi boss murder Feb '14 yop 1
Protesters barricade Roodepoort roads Feb '14 Sterkfontein Swartkrans 1
Charges dropped against Roodepoort protesters Feb '14 Sterkfontein Swartkrans 1
Lives at stake as suburb burns Feb '14 Sterkfontein Swartkrans 1
dr molly abortion clinic in roodepoort 0734247860 (Dec '13) Dec '13 drmollydds 1
•••
•••
Enter and win $5000
•••
•••