Steve Hofmeyr reveals all the dirt

Oct 4, 2008 | Posted by: roboblogger | Full story: Sunday Times

WIE'S JOU PAPPA? Steve Hofmeyr, who has five children, hangs out with one of his sons, Armand van Heerden Picture: BEELD AGTER ELKE CASANOVA: Steve Hofmeyr and his bride, actress Natasha Sutherland, far left; ...

Comments
1 - 20 of 46 Comments Last updated Aug 21, 2013
First Prev
of 3
Next Last
Rhoda

Johannesburg, South Africa

|
Report Abuse
|
Judge it!
|
#1
Oct 9, 2008
 
'I wonder which Chapter I'm in', were my first thoughts. I don't know where to begin... my emotions stir up each time I hear the name Steve. I had my chapter with Steve many moons ago, before he was a 'Bruce Beyers'. How can you be condemned for loving someone, it just makes it a lot harder to do the 'right' thing. I am horrified at the comments dumped all over the web...He is HUMAN, people. All these hypocrites that find it necessary to condemn. We all make mistakes, big and small; let the man be. I believe Steve is a good man, regardless of his flaws. The only person that deserves an explanation for his actions, is Natasha and I hope she finds the strength to forgive him (in her own time). I will always be rooting for Steve in the background, because I remember Steve the 'person'. I take my hat off to you Steve, for coming clean. I am heart-sore for Natasha, but hopefully the love you have for each other is stronger than your past. Go well my friend... Behave now, and appreciate and validate the special people in your life. If Natasha is the one for you, you need to prove it to her and your children. Be strong.
Vauneen

South Africa

|
Report Abuse
|
Judge it!
|
#2
Oct 16, 2008
 
I totally agree with you, Steve is a wonderful man, I wish people will STOP putting Steve under the Spot light. I can just image my life under a Spot light have you ever thought of that? I absolutely adore Steve Hofmeyr Id love to love him.

Vanessa

Cape Town, South Africa

|
Report Abuse
|
Judge it!
|
#3
Nov 11, 2008
 
Kyk man, ek is nou gatvol vir Steve Hofmeyer en sy rond fokkery. Ek dink hy het 'n stunning vrou en die helfde van die goed wat hy affairs mee aanknoop is pateties en boonop niks vir die oog nie. Steve ek dink dit is tyd dat jy jou ding in jou broek hou, want frankly dink ek jy ly aan kort voel sindroom of iets, want waarom kan jy nie rus vir jou siel kry nie. Asb grow up of get out.....as jy my man was het ek jou onder jou agterend geskop en gese jy moet jou by jou eie soort bepaal. Jy en jou soort maak my siek en dink dat julle groot skoewe los het....get help
Gatvol of Steve

Cape Town, South Africa

|
Report Abuse
|
Judge it!
|
#4
Nov 11, 2008
 
sjame poor steve, there is nothing wonderfull about him..... he is just another wanna be....

“Eagle eye”

Since: Oct 07

Location hidden

|
Report Abuse
|
Judge it!
|
#5
Nov 11, 2008
 
Judged:

1

Natasha should have left his skanky ass long time ago. oh my word! this guy is so full of himself! please this autobiography is for his own interests! what are his album sales down! Get a life Steve, you should have considered your wife Natasha,whom you already put through too much.

what a rubbish!
Ek verag Steve

South Africa

|
Report Abuse
|
Judge it!
|
#7
Nov 12, 2008
 
Judged:

1

Ja-nee, kyk ek wil darem nie snaaks wees nie, maar dit se vir my baie van sy fans se mentaliteit dat hulle nou "ag siestog, arme Steve" kerm. Ek wonder hoe so hulle gevoel het as hulle mans/vrouens so rondgeneuk het. Lekker platvloerse mensies, lyk dit my, net soos ou Stevie homself. Hy is 'n hoer en basta.

Since: Sep 08

Johannesburg, South Africa

|
Report Abuse
|
Judge it!
|
#9
Nov 12, 2008
 
Judged:

1

Vanessa wrote:
kort voel sindroom
hehehehe. Everything sounds better in Afrikaans.:D

“Eagle eye”

Since: Oct 07

Location hidden

|
Report Abuse
|
Judge it!
|
#10
Nov 12, 2008
 
Judged:

1

Ek verag Steve wrote:
Ja-nee, kyk ek wil darem nie snaaks wees nie, maar dit se vir my baie van sy fans se mentaliteit dat hulle nou "ag siestog, arme Steve" kerm. Ek wonder hoe so hulle gevoel het as hulle mans/vrouens so rondgeneuk het. Lekker platvloerse mensies, lyk dit my, net soos ou Stevie homself. Hy is 'n hoer en basta.
vir seker!!!
TILLA -NZ

Napier, New Zealand

|
Report Abuse
|
Judge it!
|
#11
Nov 18, 2008
 
Judged:

1

ONS KAN KERM EN KLA OOR DIT WAT VERKEERD IS. NET SOOS ONS HET STEVE GROOT PROBLEME. HY HARDLOOP NIE WEG VAN DIE DINGE WAT VERKEERD IS. DIT VEG MOED OM DIT WAT IN JOU PRIVAATHEID GEBEUR TE OPENBAAR AAN DIE WERELD. MY Oe IS NIE TOE VIR STEVE SE FOUTE, MAAR WIE IS ONS OM TE OORDEEL?? STEVE HET N WONDERLIKE TALENT EN DIT IS OM TE SING, JA EN BAIE VAN JULLE SAL NOU SEG, NOG N TALENT EN DIT IS OM VROUENS IN DIE BED TE KRY.... EK WOON SY KONSERTE BY OMDAT EK HOU VAN SY MANIER WAAROP HY DIE KONSERT AANBIED, SY VERHOOGPERSOONLIKHEID EN SY SANG. EK IS NIE DAAR OM SY KARAKTER AAN TE VAL - EK VERWAG DIESELFDE VAN HOM. EK BETAAL OM HOM TE SIEN SING..... LUISTER MENSE, VEE GOU JUL MATJIE SKOON VOOR DIE AGTERDEUR, MY HUIS IS NIE UIT GLAS GEBOU, HY MOET EENDAG VOOR DIE MAN DAARBO VERDUIDELIK VAN AL SY DOEN EN LATE. AS JY VAN SY SANG HOU, GENIET DIT. DIT IS OOK DIE GROOTSTE REDE HOEKOM EK NIE SKINDERNUUS LEES NIE, WANT EK SIEN DIE TALENT RAAK WAT EK WIL GENIET. DANKIE STEVE VIR JOU MUSIEK, JOU GENOTVOLLE KONSERTE. JOU PERSOONLIKE SAKE HET NIKS MET MY TE MAKE - AL WAT EK WIL SEG, STERKTE EN NOGMAALS STERKTE. HOOP JY REEL N KONSERT EEN OF ANDER TYD IN NEW ZEALAND.
Marette Irwin

Louisville, KY

|
Report Abuse
|
Judge it!
|
#12
Nov 27, 2008
 
Judged:

1

Ek wonder dikwels hoekom het Natasha met Steve getrou? Sekerlik het sy geweet van sy probleem. Boonop is hy nooit by die huis gewees nie. Dit moet vir haar baie moeilik gewees het om twee seuns op haar eie groot te maak. Steve was/is gedurig op toer en die meisies wag in elke stad,dorp, en hamlet.
Natasha, jy kan soveel beter doen as dit. Kies iemand wat saans huis toe kom, vir 'n start. Jy lyk soos 'n stunner en jy verdien beter. Steve lyk in elk geval nie te watwonders nie. Tyd vir 'n paar Botox shots, my man.

“Eagle eye”

Since: Oct 07

Location hidden

|
Report Abuse
|
Judge it!
|
#13
Nov 27, 2008
 
Judged:

1

Marette Irwin wrote:

hy is 'n 'hasbeen'

“Atheism doesn't exist”

Since: Nov 08

Johannesburg

|
Report Abuse
|
Judge it!
|
#14
Nov 27, 2008
 
Judged:

1

Steve het a moosa probleem met die pielietjie wat net poesatjie soek.

Hah moosa probleem.

Since: Sep 08

Pretoria, South Africa

|
Report Abuse
|
Judge it!
|
#15
Nov 27, 2008
 
Judged:

1

Janine for Truth wrote:
<quoted text>
hy is 'n 'hasbeen'
Nie in Tweebuffelsmeteenskootdoodgesk ietfontein nie.

“Atheism doesn't exist”

Since: Nov 08

Johannesburg

|
Report Abuse
|
Judge it!
|
#16
Nov 27, 2008
 
Judged:

1

TILLA -NZ wrote:
ONS KAN KERM EN KLA OOR DIT WAT VERKEERD IS. NET SOOS ONS HET STEVE GROOT PROBLEME. HY HARDLOOP NIE WEG VAN DIE DINGE WAT VERKEERD IS. DIT VEG MOED OM DIT WAT IN JOU PRIVAATHEID GEBEUR TE OPENBAAR AAN DIE WERELD. MY Oe IS NIE TOE VIR STEVE SE FOUTE, MAAR WIE IS ONS OM TE OORDEEL?? STEVE HET N WONDERLIKE TALENT EN DIT IS OM TE SING, JA EN BAIE VAN JULLE SAL NOU SEG, NOG N TALENT EN DIT IS OM VROUENS IN DIE BED TE KRY.... EK WOON SY KONSERTE BY OMDAT EK HOU VAN SY MANIER WAAROP HY DIE KONSERT AANBIED, SY VERHOOGPERSOONLIKHEID EN SY SANG. EK IS NIE DAAR OM SY KARAKTER AAN TE VAL - EK VERWAG DIESELFDE VAN HOM. EK BETAAL OM HOM TE SIEN SING..... LUISTER MENSE, VEE GOU JUL MATJIE SKOON VOOR DIE AGTERDEUR, MY HUIS IS NIE UIT GLAS GEBOU, HY MOET EENDAG VOOR DIE MAN DAARBO VERDUIDELIK VAN AL SY DOEN EN LATE. AS JY VAN SY SANG HOU, GENIET DIT. DIT IS OOK DIE GROOTSTE REDE HOEKOM EK NIE SKINDERNUUS LEES NIE, WANT EK SIEN DIE TALENT RAAK WAT EK WIL GENIET. DANKIE STEVE VIR JOU MUSIEK, JOU GENOTVOLLE KONSERTE. JOU PERSOONLIKE SAKE HET NIKS MET MY TE MAKE - AL WAT EK WIL SEG, STERKTE EN NOGMAALS STERKTE. HOOP JY REEL N KONSERT EEN OF ANDER TYD IN NEW ZEALAND.
Tilla:

Lekka kakka in Nieu-Seeland ne?

“Eagle eye”

Since: Oct 07

Location hidden

|
Report Abuse
|
Judge it!
|
#17
Nov 27, 2008
 
Judged:

1

milktert wrote:
<quoted text>
Nie in Tweebuffelsmeteenskootdoodgesk ietfontein nie.
lol.
Wrestler

Tampa, FL

|
Report Abuse
|
Judge it!
|
#18
Nov 27, 2008
 
Janine for Truth wrote:
<quoted text>
lol.
In the mood?
Wrestler

Tampa, FL

|
Report Abuse
|
Judge it!
|
#19
Nov 27, 2008
 
Janine for Truth wrote:
<quoted text>
lol.
Who's Steve Hoffmayr?

“Eagle eye”

Since: Oct 07

Location hidden

|
Report Abuse
|
Judge it!
|
#20
Nov 27, 2008
 
Wrestler wrote:
<quoted text>In the mood?
por que
Ek is verstom

South Africa

|
Report Abuse
|
Judge it!
|
#21
Jan 6, 2009
 
Judged:

1

Ek kan nie glo wat ek lees nie!! Kyk die taalgebruik!!! Sies mense, van jul mentaliteit is daar beslis geen teken nie!! Hoe kan julle nou vir Steve wil aanvat as julle nog swakker is as hy???
Ek skaam my vir julle!! Ek keur nie sy optrede goed nie, maar julle geselskap moet beslis uitgeskakel word!!

Since: Sep 08

Pretoria, South Africa

|
Report Abuse
|
Judge it!
|
#22
Jan 6, 2009
 
Judged:

1

Ek is verstom wrote:
Ek kan nie glo wat ek lees nie!! Kyk die taalgebruik!!! Sies mense, van jul mentaliteit is daar beslis geen teken nie!! Hoe kan julle nou vir Steve wil aanvat as julle nog swakker is as hy???
Ek skaam my vir julle!! Ek keur nie sy optrede goed nie, maar julle geselskap moet beslis uitgeskakel word!!
Jy's oulik. LOL

Tell me when this thread is updated: (Registration is not required)

Add to my Tracker Send me an email

First Prev
of 3
Next Last
Type in your comments below
Name
(appears on your post)
Comments
Characters left: 4000

Please note by clicking on "Post Comment" you acknowledge that you have read the Terms of Service and the comment you are posting is in compliance with such terms. Be polite. Inappropriate posts may be removed by the moderator. Send us your feedback.

•••
•••