Since: Jan 13

Strand, South Africa

#1 Jan 20, 2013
Die Kryger keer terug van die slagveld en vind dat sy huis afgebrand en sy familie uitgemoor is. Hy besluit om uit te wyk na ʼn betowerde woud en onderneem om nooit weer terug te keer nie. In stede van ontvlugting beland hy op ʼn avontuurlike reis van diepe selfontdekking.

Die Kryger herontmoet Die Uil, wat as Goddelike entiteit Hom ontferm oor die jong man. Gedurende die verhaal kry hy te doen met vele karakters en omstandighede, wat hom help vorm en groei in oorloŽ, deur vriendskap, deur hulp te vra en deur hulp aan te bied. Hy voer ʼn deurlopende stryd teen mense wat hy voel hom te na gekom het.

Omstandighede lei hom na ʼn groep dwerge wat ontneem is van hulle geboortegrond. Met die hulp van Die Uil, Die Paladyn en Die Jagteres lei hy die dwerge in ʼn oorlog, waarin hulle hoop om verlos te word van die Alak Valto wat die eilande met ʼn ysterhand regeer.

Dit is die sinopsis van my eerste gepubliseerde boek.

Since: Jan 13

South Africa

#2 Feb 15, 2013
rifiksie.com
Beste WF en F vriende

Groot dinge gebeur hierdie komende week:

1. Quintin Ellis se debuut Afrikaanse fantasie vir volwassenes, Die Oplossing: Valhalla, sal teen volgende week beskikbaar wees, en hy het ook laat weet dat die opvolg op dreef is.

2. Quintin Ellis, het ook pas sy materiaal gereed gekry vir ons eerste Afrikaanse fantasie aanlyn skryfkursus, waar ons ook volstoom volgende week gaan werk aan die webtuiste - so hou gerus Afrifiksie dop vir meer inligting oor hierdie besonderse stap voorentoe vir Afrikaanse fantasie.

Vriendelike groete

Tell me when this thread is updated:

Subscribe Now Add to my Tracker

Add your comments below

Characters left: 4000

Please note by submitting this form you acknowledge that you have read the Terms of Service and the comment you are posting is in compliance with such terms. Be polite. Inappropriate posts may be removed by the moderator. Send us your feedback.

Top Stories Discussions

Title Updated Last By Comments
Roman Catholic church only true church, says Va... (Jul '07) 4 min June VanDerMark 559,302
Why do Mexicans try to be white so bad? (Mar '09) 5 min nomoreillegal 625
bless the jews (Nov '08) 9 min Set free 7,055
Why Should Jesus Love Me? (Feb '08) 10 min Epiphany2 604,952
Blaming Israel for carnage (Jul '06) 10 min Ratloder 119,643
Prove there's a god. (Mar '08) 11 min Dally Mama 774,903
Moses never existed 14 min KiMare 741
Why Iím no longer a Christian (Jul '08) 23 min Barnsweb 441,764
Was 9/11 a conspiracy?? (Oct '07) 2 hr Aura Mytha 265,082
More from around the web